Meer as net 'n nag (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sy's nie die tipe om te wag nie ... Ná Sureya haar loopbaan as plusgrootte model prysgegee het om haar eie reisagentskap te begin, wys sy vir haar verloofde ook sommer die deur. Die man se oog gly te maklik en sy sien nie kans vir 'n huwelik vol verwyt nie....
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Meer as net 'n nag (ePub)“
Sy's nie die tipe om te wag nie ... Ná Sureya haar loopbaan as plusgrootte model prysgegee het om haar eie reisagentskap te begin, wys sy vir haar verloofde ook sommer die deur. Die man se oog gly te maklik en sy sien nie kans vir 'n huwelik vol verwyt nie. Nou begelei sy 'n groep ouer dames op 'n seereis aan boord die legendariese skip, Botanical, onder leiding van die bekwame en begeerlike kaptein, Chris Chandris. Dié aantreklike Griek laat knieë lam oral waar hy gaan, maar hoe is dit dan dat hy so gereeld oor Sureya se pad kom? Is die kaptein net 'n kansvatter, of skuil daar iets meer agter sy belofte dat hy haar eendag gaan soen? Sureya is lankal nie meer die tipe om te wag vir eendag nie.
Autoren-Porträt von Dina Botha
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffekkan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir
11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van
skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se
wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar
passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dina Botha
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351746
- ISBN-13: 9781776351749
- Erscheinungsdatum: 01.02.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.96 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Meer as net 'n nag"
0 Gebrauchte Artikel zu „Meer as net 'n nag“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Meer as net 'n nag".
Kommentar verfassen