Liefdeslesse vir 'n grotman (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Olga is die bestuurder van Boskloof gasteplaas en sy sal die veld vir niks agterlaat nie. Nie eens vir haar verloofde, Stefan, nie. Al wie haar liefde vir die dorre bos deel, is die een man wat sy nie kan verdra nie: Lukas, die wildbewaarder. Die man wat...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefdeslesse vir 'n grotman (ePub)“
Olga is die bestuurder van Boskloof gasteplaas en sy sal die veld vir niks agterlaat nie. Nie eens vir haar verloofde, Stefan, nie. Al wie haar liefde vir die dorre bos deel, is die een man wat sy nie kan verdra nie: Lukas, die wildbewaarder. Die man wat haar haat. Die man met die mooi oë. Grotman. Rof en onbeskof, nes sy hond wat haar geliefde papegaai wil opvreet. Sy loop liefs wye draaie om hom om enige konfrontasie te vermy. Tog is daar oomblikke wat iets anders as afsku deur haar are vloei. Veral wanneer sy glimpe van sensitiwiteit in sy goudbruin oë sien as hy met die diere werk. Maar vir só ¿ man sien sy nie kans. Stefan is nie noodwendig opwindend nie, maar hy is veilig. Hy is ¿ enkele kers en nie, soos Lukas, ¿ vonk nie. En sy sal die vlammetjie van begeerte wat deur haar vloei wanneer Lukas na haar kyk gou moet blus voordat dit in ¿ veldbrand ontaard ...
Autoren-Porträt von Ciska Olivier
Ciska Olivier bestuur saam met haar man 'n oord in Omaruru, Namibië. Methaar man se aanmoediging en haar alewige verbeelding het sy gereeld tyd gekry
om te skryf en ná sy 'n elektroniese skryfkursus deur Madelie Human - toe
reeds een van haar gunsteling skrywers - voltooi het, is haar skrywersdroom
uiteindelik in 2018 bewaarheid.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ciska Olivier
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351908
- ISBN-13: 9781776351909
- Erscheinungsdatum: 01.03.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.16 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liefdeslesse vir 'n grotman"
0 Gebrauchte Artikel zu „Liefdeslesse vir 'n grotman“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefdeslesse vir 'n grotman".
Kommentar verfassen