Boerefeetjie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Kry jy 'n tweede kans met jou eerste liefde? Nina is 'n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien....
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Boerefeetjie (ePub)“
Kry jy 'n tweede kans met jou eerste liefde? Nina is 'n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde. Nuwe buurman. Clooney se dubbelganger. Sy het vir Jaco tien jaar laas gesien toe die mooie Willemien vir Nina allerhande stories oor hom vertel het. Daardie dag het sy haar hart gesluit, maar nou bly hy feitlik óp haar werf en sy moet keer dat sy glimlag weer die sleutel tot haar geluk word ...
Autoren-Porträt von Alicia Hanekom
Alicia Hanekom heet van Eendekuil in die Wes-Kaap, waar sy 'n onderwyser by die laerskool is. Sy het 'n man wat boer en twee pragtige kinders wat hulle besig hou. Sy is al van kleins af verlief op lees in Afrikaans en droom nog altyd van skryf. Sy vind ontvlugting in stories, en hulle hou haar rustig te midde 'n besige lewe. Alicia hoop haar stories kan dieselfde ontspanning en vervoering bied aan haar lesers.
Bibliographische Angaben
- Autor: Alicia Hanekom
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352025
- ISBN-13: 9781776352029
- Erscheinungsdatum: 01.04.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.99 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Boerefeetjie"
0 Gebrauchte Artikel zu „Boerefeetjie“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Boerefeetjie".
Kommentar verfassen