Zola (Afrikaans) (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Johan Jack Smith het die soort verwronge, donker verbeelding waarvan ek hou." - Martin Steyn
"Zola is 'n boeiende piknagdonker speurverhaal uit die swartse hart van ons land se geskiedenis en haar gevaarlikste stad." - Jaco Adriaanse
Die hel is los...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 14.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Zola (Afrikaans) (ePub)“
"Johan Jack Smith het die soort verwronge, donker verbeelding waarvan ek hou." - Martin Steyn
"Zola is 'n boeiende piknagdonker speurverhaal uit die swartse hart van ons land se geskiedenis en haar gevaarlikste stad." - Jaco Adriaanse
Die hel is los in Johannesburg se strate. Iemand is besig om jong meisies wreed af te maai en die bloedspoor wat hy agterlaat, sê: "Reeksmoorde". Die stapel slagoffers raak kaptein David Majola en adjudant Jason Basson se gemors.
Kaptein Majola: 'n man deurmekaar met wit lyne en opgerolde geldnote wie se ma en suster steeds in die township sit en krepeer.
Adjudant Basson: die tipe polisieman wat veel eerder die Mag jare gelede vaarwel moes roep.
Terwyl koerante en politici blaf en die taxibase met 'n verwoestende staking dreig, moet Majola en Basson duiwels in 'n malse stad trotseer.

Autoren-Porträt von Johan Jack Smith
Johan Jack Smith het in Virginia in die Vrystaat grootgeword. Hy het grafiese kuns en ontwerp studeer, maar was vir die joernalistiek beskore. Hy skryf gereeld resensies en rubrieke, speel in toneelstukke en is deel van 'n woordkunsgroep. Sy skryfwerk is in Op die spoor van (2017) en Nuwe Stemme 6 (2017) gepubliseer. Hy is tans die redakteur van die Taalgenoot en werk ook as uitgewer. Hy woon in Johannesburg saam met sy vrou en seuntjie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Johan Jack Smith
- 2019, 1. Auflage, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485903963
- ISBN-13: 9781485903963
- Erscheinungsdatum: 01.08.2019
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.73 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Zola (Afrikaans)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Zola (Afrikaans)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Zola (Afrikaans)".
Kommentar verfassen