Wonderlike ware dierestories / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wêreldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oë na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike, lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 13.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wonderlike ware dierestories / LAPA Uitgewers (ePub)“
Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wêreldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oë na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike, lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.
Autoren-Porträt von Wendy Maartens
Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans in Table View. Wendy is veral bekend vir haar deeglike navorsing om geliefde en vergete Suid-Afrikaanse verhale weer vir oud en jonk toeganklik te maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Lena se bottelboom, 'n Ster met strepe, Prinses Mossienes, Drie hoera's vir Denver, Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op 'n reëndag, My eerste atlas: 'n wêreld-atlas vol asemrowende feite, Vertel vir my 'n storie, Die beste Suid-Afrikaanse spookstories en die mees onlangse Helde van Suid-Afrika¬-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wendy Maartens
- 2013, 99 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799362565
- ISBN-13: 9780799362565
- Erscheinungsdatum: 10.02.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 6.63 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Wonderlike ware dierestories / LAPA Uitgewers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Wonderlike ware dierestories / LAPA Uitgewers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wonderlike ware dierestories / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen