Wereld van Wolwe 2: Tweede asem / LAPA Publishers (ePub)
Wereld van Wolwe
(Sprache: Afrikaans)
"Dis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool." Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. Maar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 13.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wereld van Wolwe 2: Tweede asem / LAPA Publishers (ePub)“
"Dis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool." Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. Maar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF? Die antwoord lê diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan.
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en in 2019 wen hy met Offers vir die vlieë.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- 2021, 164 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639608108
- ISBN-13: 9780639608105
- Erscheinungsdatum: 01.08.2021
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.51 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Wereld van Wolwe 2: Tweede asem / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Wereld van Wolwe 2: Tweede asem / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wereld van Wolwe 2: Tweede asem / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen