Wat borrel in die pot? / Monstermaan Bd.1 (ePub)
Monstermaan #1
(Sprache: Afrikaans)
Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk!
Met die heruitgawe van die eerste boek in dié spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.
Die Monstermaan-reeks was 'n wegholsukses toe dit vir die eerste keer in die...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 4.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wat borrel in die pot? / Monstermaan Bd.1 (ePub)“
Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk!
Met die heruitgawe van die eerste boek in dié spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.
Die Monstermaan-reeks was 'n wegholsukses toe dit vir die eerste keer in die negentigerjare verskyn het.
In die eerste boek, Wat borrel in die pot? bly daar al weer 'n nuwe inwoner in die huis langs Niël-hulle. Meneer Katz is 'n taksidermis -- iemand wat diere slag en opstop. En daar gaan aaklige dinge aan by die huis met die torinkies. Meneer Katz is gevaarlik. Niël het met sy eie oë gesien hoe hy 'n kat verwurg!
Almal dink Niël se verbeelding is weer op hol. Maar as dit sy verbeelding is, wonder Niël hoekom troeteldiere ewe skielik verdwyn; wat die man heeldag by die DBV soek en wat gedurig in die groot, swart pot op sy stoof borrel?

Autoren-Porträt von Louis van Niekerk
Louis van Niekerk is eintlik Louise van Niekerk wat ook die gewilde reeks, Reënboogrant Tieners geskryf het. Sy het Sielkunde studeer, vir jare gewerk met kinders wat minimale breindisfunksie het, klas gegee vir studente en deurgaans bly skryf vir die radio, tydskrifte en televisie. Sy het ook 'n dramaskool gehad. Deesdae vervaardig sy programme vir DTV-- televisie vir dowe mense.
Bibliographische Angaben
- Autor: Louis van Niekerk
- Altersempfehlung: 12 - 16 Jahre
- 2014, 128 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432305344
- ISBN-13: 9781432305345
- Erscheinungsdatum: 17.09.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.71 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Wat borrel in die pot? / Monstermaan Bd.1"
0 Gebrauchte Artikel zu „Wat borrel in die pot? / Monstermaan Bd.1“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wat borrel in die pot? / Monstermaan Bd.1".
Kommentar verfassen