Waar onthou begin (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Toe Elfrieda ná ¿ lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak haar toe sy in 'n Durbanse hospitaal besef sy kan níks van haar verlede onthou ná sy voor 'n motor ingehardloop het nie.
'n Terloopse opmerking deur Michael, die...
'n Terloopse opmerking deur Michael, die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Waar onthou begin (ePub)“
Toe Elfrieda ná ¿ lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak haar toe sy in 'n Durbanse hospitaal besef sy kan níks van haar verlede onthou ná sy voor 'n motor ingehardloop het nie.
'n Terloopse opmerking deur Michael, die neuropsigiater wat na haar omsien, bring 'n flits herinnering: Voor haar sien sy 'n vaalgroen boekie oor die lewe van die ontdekkingsreisiger David Livingstone se vrou, Mary. Met behulp van Michael begin Elfrieda stadig die legkaartstukkies van haar geheue aanmekaar sit.
Maar die onthou bring seer: Soos die herlewing van die tragedie van haar pa se ongeluk tydens 'n vakansie by die see en haar ma se kille verwyt en woede daarna.
Elfie se pad na vergifnis en vrede verby die skok en ontsetting van onthou is lank.
Onderliggend aan haar verhaal loop nog 'n verbeeldingstog: Die grootliks onbekende storie van Mary Livingstone, wie se lewe skaars 'n fluistering in die geskiedenis was.

Autoren-Porträt von Connie Luyt
Connie Luyt is die skrywer van verskeie kortverhale en romans, onder meer Meer as een grens, Lang skaduwees oor Afrika en Reën oor die Serengeti, laasgenoemde twee vir 'n atkv-veertjie benoem en ook in Nederlands vertaal. Sy is in Malmesbury gebore en het tale en geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy woon in Pretoria.
Bibliographische Angaben
- Autor: Connie Luyt
- 2020, 1. Auflage, 272 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485904625
- ISBN-13: 9781485904625
- Erscheinungsdatum: 01.08.2020
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.56 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Waar onthou begin"
0 Gebrauchte Artikel zu „Waar onthou begin“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Waar onthou begin".
Kommentar verfassen