Waar die spoke sing / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Eleanor Lindeque is 'n geskeide uitgewer, maar haar droom is om skrywer te wees. Toe die aantreklike hotelmagnaat Oliver Montgomery haar vertel dat sy oorlede oupa en Eleanor se confidant vir haar landgoed in Engeland nagelaat het, besef sy dat dit die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Waar die spoke sing / LAPA Uitgewers (ePub)“
Eleanor Lindeque is 'n geskeide uitgewer, maar haar droom is om skrywer te wees. Toe die aantreklike hotelmagnaat Oliver Montgomery haar vertel dat sy oorlede oupa en Eleanor se confidant vir haar landgoed in Engeland nagelaat het, besef sy dat dit die perfekte tyd is om haar drome na te streef. Behalwe dat dié landgoed 'n ou kerk met 'n begraafplaas is waar Oliver se eie spoke nog wegkruip, hy duidelik nie in haar belangstel nie, en haar glad nie vertrou nie. Sy het ook 'n paar spoke uit haar verlede wat sy in die gesig moet staar voordat sy 'n toekoms saam met Oliver kan hê. Sy familie maak ook nie die situasie makliker nie. Sy broer is 'n berugte casanova en dit lyk asof sy ma vir Oliver haat. Waarvoor het sy haarself ingelaat?
Autoren-Porträt von Rene van Zyl
René van Zyl is 'n oud-joernalis, skrywer en blogger wat teen die hange van die Magaliesberg in Hartbeespoort vir haar 'n nessie uitgegrawe het. Sy geniet dit veral om plaaslike gemeenskapsmusiekblyspele te skryf en op die planke te bring. Haar buite-die-boks man, twee dogters en seun is die groot liefdes in haar lewe en ook haar grootste inspirasie. Haar oudste seun is breingestremd en die lewe saam met hom het haar geleer om daaglikse uitdagings met genoegsame humor aan te pak. Sy glo onwrikbaar in die liefde en gelukkige eindes. Haar voorliefde vir Europa se romantiese kastele, katedrale en legendes maak dat sy haar laaste sente sal uitgee om nogmaals daarheen te reis en stories te versamel. . Liefdesafari is haar eerste romanse in die Romanza-reeks. . Joanita Fourie, redigeerder van Romanzas sê oor hierdie debuutskrywer: "Die manuskrip is so plesierig, die taalgebruik heerlik spontaan met selfs 'n uiters gepaste nie-predikantsvrouerige woord so hier en daar, en die verhaal goed deurdink en sommer net lekker om te lees."
Bibliographische Angaben
- Autor: Rene van Zyl
- 2020, 208 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0639605206
- ISBN-13: 9780639605203
- Erscheinungsdatum: 25.08.2020
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.84 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Waar die spoke sing / LAPA Uitgewers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Waar die spoke sing / LAPA Uitgewers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Waar die spoke sing / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen