Vuur (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die elemente van 'n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en 'n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en 'n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op 'n skip iewers op die Indiese...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vuur (ePub)“
Die elemente van 'n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en 'n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en 'n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op 'n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in 'n wêreld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en 'n rooi Mazda Midge. Gerugte van 'n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en ... wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle?
Autoren-Porträt von Hannes Barnard
Hannes Barnard is 'n multigenreskrywer van Afrikaans en Engelse fiksie. In 2020 publiseer hy Wolk, 'n apokaliptiese jeugverhaal. Dit word benoem vir die 2021 kykNET-Rapportprys. Roet, die tweede boek in die Wolk-reeks, verskyn in 2021. Dit word in 2022 ook benoem vir die kykNET-Rapportprys. Vuur voltooi dié opwindende reeks! Wanneer hy nie skryf nie is hy waarskynlik besig om van sy volgende avontuur te droom. Hy woon in Johannesburg saam met sy vrou en werk as verkoopsbestuurder by 'n uitgewer. Volg hom op Instagram: @hannesbard2005 en op TikTok @hannesbarnard.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hannes Barnard
- Altersempfehlung: 15 - 17 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637002121
- ISBN-13: 9780637002127
- Erscheinungsdatum: 01.03.2024
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.91 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vuur"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vuur“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vuur".
Kommentar verfassen