Vurig op Flaminkevlei (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Vir die eerste keer ná haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se "chalet op Flaminkevlei" te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vurig op Flaminkevlei (ePub)“
Vir die eerste keer ná haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se "chalet op Flaminkevlei" te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor was pynlik genoeg. Dan kom die aantreklike Liam Naudé tot haar redding toe haar hond in die rivier in foeter. Boonop kuier hy gereeld by tannie Wollie om navorsing vir die een of ander boek te doen. En nou kan Belinda hom nie ontduik nie . . .
Autoren-Porträt von Trish Goosen
Etresia (Trish) Goosen is in Kaapstad gebore, het grootgeword in Florida aan die Wesrand en matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg op die Weskus. Trish woon tans saam met haar man op Vredenburg en is verslaggewer by die Weslander.
Bibliographische Angaben
- Autor: Trish Goosen
- 2016, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624080560
- ISBN-13: 9780624080565
- Erscheinungsdatum: 20.12.2016
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.28 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vurig op Flaminkevlei"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vurig op Flaminkevlei“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vurig op Flaminkevlei".
Kommentar verfassen