Vrese van 'n jong moeder (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van 'n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.Al lyk dit of die titel op moeders fokus,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 2.00
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vrese van 'n jong moeder (ePub)“
Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van 'n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte.Babas is veronderstel om 'n gewensde geskenk van God te wees en 'n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, 'ou vrou stories',mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings.Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik 'n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur 'n Pediater of 'n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring 'n gewensde verligting en 'n ontspanne omgewing in die huis.'n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie.Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatrels toe te pas wat sal help dat die babas 'n gesonde begin geniet. Dit is 'n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesor
Autoren-Porträt von Gilbert Adimora
Die skrywer Dr. Gilbert Adimora is 'n Konsultant Pediater by die Universiteit van Nigerië Akademiese Hospitaal, Enugu en Senior Lektor in die departement van pediatrie, kollege van medisyne, Universiteit van Nigerië Nsukka, Nigerië.Bibliographische Angaben
- Autor: Gilbert Adimora
- 2017, Afrikaans
- Verlag: Gabriel Agbo
- ISBN-10: 154750188X
- ISBN-13: 9781547501885
- Erscheinungsdatum: 11.12.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.94 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Vrese van 'n jong moeder"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vrese van 'n jong moeder“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vrese van 'n jong moeder".
Kommentar verfassen