Vonk van Glorie (Onmoontlike Onsterflikes, #5) / Onmoontlike Onsterflikes (ePub)
Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld.
Sedert die...
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase.
Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld.
Sedert die leiers van meeste van die panteons ooreengekom het om rushuise vir onsterflikes in die sterflike ryk op te rig, het sy een na haar sin gevind en heel gelukkig ingetrek.
Net een ding pla haar: Apollo.
Die laaitie-god glo nie daarin om ander in vrede te laat nie. Limerieke, kattekwaad, boogskietoefeninge binnenshuis - hy ken geen perke nie.
Wanneer Apollo se manewales die vrede tussen panteons bedreig, kan net Kit bloedvergieting met haar kaskenades stop. Maar wil sy regtig?
Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en uit te vind of Kit die ander onsterflikes sal keer om Apollo met sy eie ingewande op te hang vir sy lawwigheid.
*Hierdie is die vyfde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.
- Autor: Ronel Janse van Vuuren
- 2022, Afrikaans
- Verlag: Ronel Janse van Vuuren
- ISBN-10: 8201667247
- ISBN-13: 9798201667245
- Erscheinungsdatum: 28.11.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.29 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vonk van Glorie (Onmoontlike Onsterflikes, #5) / Onmoontlike Onsterflikes".
Kommentar verfassen