Vleisfees op Karibib / Karibib Bd.3 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ná haar egskeiding keer Alet Snyman terug na Karibib toe om die drade wat sy aan die begin van die jaar daar laat lê het, weer op te tel. Haar terugkoms val saam met die jaarlikse Vleisfees, maar toe sy eers daar is, is haar nuwe lewe allesbehalwe 'n fees....
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 17.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vleisfees op Karibib / Karibib Bd.3 (ePub)“
Ná haar egskeiding keer Alet Snyman terug na Karibib toe om die drade wat sy aan die begin van die jaar daar laat lê het, weer op te tel. Haar terugkoms val saam met die jaarlikse Vleisfees, maar toe sy eers daar is, is haar nuwe lewe allesbehalwe 'n fees. Sy het 'n man se loopbaan verongeluk - 'n man vir wie sy omgee ook nog. Erika Schultz, die Herero-vrou wat haar aan die begin van die jaar onder haar vlerk geneem het, wil haar nie meer daar hê nie. En toe sy haar eerste konsert op Karibib bywoon, sterf die hoofkunstenaar in die middel van die vertoning.
Inspekteur Con Dorfling, bevelvoerder van Karibib se polisie, het pas 'n dissiplinêre verhoor weens aanranding agter die rug. Hy word 'n proeftyd van ses maande opgelê, waarna sy pos geherevalueer sal word. Con is nog in Windhoek, sy vonnis nog nie koud nie, toe hy die nuus uit Karibib kry dat 'n bekende sanger uit Duitsland op sy dorp vermoor is. Ook dat Alet Snyman terug is en by was toe dit gebeur het. Hulle sê rampe gebeur in drieë en dit is die derde keer wat sy Karibib toe kom. Dus moet dit hom eintlik nie verbaas nie. Want waar Alet gaan, volg moord en doodsake.

Autoren-Porträt von Isa Konrad
Isa Konrad het verskeie Romanzas en spanningsromans geskryf. Die soenoffer was LAPA Uitgewers se Lekkerlitboek van die jaar in 2012 en 'n finalis in die ATKV-Woordveertjieprys vir Spanningslektuur in dieselfde jaar. In 2020 verskyn Toekomsmens, 'n kruis tussen distopiese- en historiese fiksie. Dit was as finalis vir die ATKV Woordveertjie Prosaprys aangewys en is ook voorgeskryf as Afrikaanse Huistaal-boek vir IEB. Vleisfees op Karibib is die derde boek in haar Karibib-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Isa Konrad
- 2022, 1. Auflage, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352521
- ISBN-13: 9781776352524
- Erscheinungsdatum: 01.08.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.81 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vleisfees op Karibib / Karibib Bd.3"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vleisfees op Karibib / Karibib Bd.3“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vleisfees op Karibib / Karibib Bd.3".
Kommentar verfassen