Vier briewe vir Jan Ellis (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van 'n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is 'n besonderse werk waarin 'n kragtige storie vertel word....
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vier briewe vir Jan Ellis (PDF)“
Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van 'n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is 'n besonderse werk waarin 'n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van 'n onskuldige posbode wat weens 'n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en 'n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat. Vier briewe vir Jan Ellis, 'n boek oor 'n doodgewone spreekwoordelike "klein" mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat 'n "boodskap" aan die leser opgedwing word.
Bibliographische Angaben
- Autor: Steve Hofmeyr
- 2010, 112 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 177022095X
- ISBN-13: 9781770220959
- Erscheinungsdatum: 05.11.2010
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 1.71 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vier briewe vir Jan Ellis"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vier briewe vir Jan Ellis“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vier briewe vir Jan Ellis".
Kommentar verfassen