Vers en vlam (ePub)
'n Poësiebloemlesing vir graad 10 Eerste Addisionele Taal
(Sprache: Afrikaans)
Vers en vlam stel graad 10- Eerste Addisionele Taalleerders in staat om te beleef hoe Afrikaanse gedigte kreatief, intelligent en vindingryk met die taal omgaan. Die bundel is volgens die KABV se riglyne saamgestel. Die bundel se titel verwys na die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 14.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Vers en vlam (ePub)“
Vers en vlam stel graad 10- Eerste Addisionele Taalleerders in staat om te beleef hoe Afrikaanse gedigte kreatief, intelligent en vindingryk met die taal omgaan. Die bundel is volgens die KABV se riglyne saamgestel. Die bundel se titel verwys na die Afrikaanse uitdrukking "iemand is vuur en vlam", 'n uitdrukking wat daarop dui dat iemand baie opgewonde en entoesiasties is. In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem wat die belangrikste versvorme, literêre tydperke en temas in die Afrikaanse digkuns verteenwoordig. Só word daar 'n vlam aangesteek wat lig werp op die geskiedenis, op vandag se samelewing en verhoudings, asook op ontwikkeling en verstegnieke in die Afrikaanse poësie. Vers en vlam is vir die leerder en onderwyser 'n uiters bruikbare werkboek. Dit bevat: 'n inleiding tot die Afrikaanse poësie; biografiese inligting by elke gedig met 'n oorsig van die digter se lewe en werk; 'n kort inleiding oor die onderwerp waaroor die leerder bloot kan nadink of 'n gesprek kan voer of kan skryf; agtergrond oor elke gedig en 'n kort verduideliking waaroor dit gaan;
woordverklarings van moeiliker woorde in Afrikaans en Engels; 'n afdeling "Pitkos" wat die leerder se aandag op sake vestig wat 'n sleutel is om die gedig beter te verstaan; 'n afdeling "Leerfokus" wat die poësietegniek wat in die gedig gebruik word, saamvat; kontekstuele vrae wat leerders help om soveel as moontlik van die gedig te verstaan, dit te interpreteer, en hul gevoel daaroor weer te gee; 'n afdeling "Vir jou joernaal en/of in die klas" wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer; 'n glossarium wat literêre begrippe verduidelik. Ekstra hulpmateriaal kan gratis afgelaai word by www.nb.co.za

Autoren-Porträt von Jeanette Ferreira, Erna Du Toit, Hanna Geldenhuys, Michael le Cordeur, Alicia van der Spuy
Jeanette Ferreira het in die Laeveld grootgeword. Na ¿ akademiese loopbaan as o.m. professor in letterkunde, was sy by verskeie uitgewerye werksaam. Sy het al verskeie versamelbundels saamgestel, meer as 10 boeke in verskillende genres gepubliseer en is veral bekend vir haar gewilde historiese romans: Babette, Catharina en Charlotta.
Bibliographische Angaben
- Autoren: Jeanette Ferreira , Erna Du Toit , Hanna Geldenhuys , Michael le Cordeur , Alicia van der Spuy
- 2015, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798171715
- ISBN-13: 9780798171717
- Erscheinungsdatum: 20.11.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.28 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Vers en vlam"
0 Gebrauchte Artikel zu „Vers en vlam“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vers en vlam".
Kommentar verfassen