Vermis op Allesverloren (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
"Die rykes kyk na mekaar, die armes moet na hulleself omsien. Of alle klein dorpies dit doen, weet ek nie, maar Allesverloren doen dit beslis. Aanmekaar. En die ergste van alles is dat hulle dit nie eens meer agterkom nie. Dit word net van geslag tot geslag so aangegee. Jy raak gewoond daaraan om saam met jou kliek te swem om bo te bly. Ek dink tannie Erta het moeg geraak vir swem. En omdat sy verkies het om anders te leef, het hulle haar verwerp."
Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Hoekom lê die skêr, verf en karton nog op die kombuistafel asof sy onderbreek is? Waarom het sy nie 'n briefie gelos soos sy altyd maak nie? Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as 'n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en al plan wat sy het is om Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in te roep om Erta te vind voor dit te laat is.
daarna volg uitgawes in Nederland, Finland, Slowenië, Thailand en Engeland. Nooit is 'n lang, lang tyd verskyn in 2008, dié keer onder Troskie se eie naam, en daarna volg Die besoeker in 2010. In 2012 word die vervolg van Dis ek, Anna in Afrikaans en Engels as Die
staat teen Anna Bruwer en The State vs Anna Bruwer begroet met dawerende sukses. Anchien woon saam met haar man op 'n plaas in die Oos-Kaap.
- Autor: Anchien Troskie
- 2014, 1. Auflage, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Kwela
- ISBN-10: 079570691X
- ISBN-13: 9780795706912
- Erscheinungsdatum: 05.10.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.03 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Vermis op Allesverloren".
Kommentar verfassen