Verbly julle in die hoop (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Verbly julle in die hoop is die tweede boek in die drieluik met die temas geloof, hoop en liefde wat verbeeld word deur die lewensverhaal van Andreas Beyers. Ons eerste ontmoeting met 'n jong Andreas is in Geloof soos 'n mosterdsaadjie, en hier vind ons hom...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 14.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Verbly julle in die hoop (ePub)“
Verbly julle in die hoop is die tweede boek in die drieluik met die temas geloof, hoop en liefde wat verbeeld word deur die lewensverhaal van Andreas Beyers. Ons eerste ontmoeting met 'n jong Andreas is in Geloof soos 'n mosterdsaadjie, en hier vind ons hom waar hy terug delf in die verlede. Verbly julle in die hoop sal harte aanraak en twyfelaars nuwe moed gee. Jesus se volgelinge hoop nie omdat hulle wens dat dit eendag beter met hulle sal gaan nie; hulle leef in blydskap omdat hul mense reeds vervul is. Dit moes Andreas Beyers eers leer voordat hy blywende geluk kon vind.
Autoren-Porträt von Helena Hugo
Helena Hugo is in Greytown gebore as 'n NG predikantsdogter en word groot op Warrenton. Sy het haar loopbaan as aktrise begin, maar skryf en vertaal deesdae voltyds. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en vervolgverhale. Luisteraars sal haar veral vir Blinkwater en Mooi mense onthou. Sy het ook al drie keer die eerste plek in die Sanlam/RSGskryfkompetisie gewen en haar drama Swane is met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Helena Hugo
- 2023, 1. Auflage, 280 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637002849
- ISBN-13: 9780637002844
- Erscheinungsdatum: 01.06.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.23 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Verbly julle in die hoop"
0 Gebrauchte Artikel zu „Verbly julle in die hoop“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Verbly julle in die hoop".
Kommentar verfassen