Veergewig (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is 'n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Veergewig (ePub)“
Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is 'n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaat word op parool nie. Hy was vir 'n jaar lank in die tronk oor diefstal. Almal behandel hom steeds soos 'n krimineel. Maar ... was hy werklik skuldig? 'n Boeiende roman oor die kompleksiteit van gesinne en die gevegte wat ons almal soms met onsself en ons naastes moet veg.
Autoren-Porträt von Jan Vermeulen
Jan Vermeulen is in Bethanie in die suide van Namibië gebore. In 2015 wen hy die LAPA Jeugromankompetisie met sy boek Asem, wat ook deur die internasionale kinderboekliggaam IBBY as ereboek aangewys word. In 2017 is hy naaswenner van die Sanlamprys vir Jeuglektuur met Soen, en in 2018 wen hy LAPA se jeugromankompetisie die tweede keer in 'n ry met Oopmond. Jan en sy vrou, Diana, woon in die Oos-Kaap.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jan Vermeulen
- Altersempfehlung: 13 - 15 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001893
- ISBN-13: 9780637001892
- Erscheinungsdatum: 01.05.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 2.29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Veergewig"
0 Gebrauchte Artikel zu „Veergewig“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Veergewig".
Kommentar verfassen