Van saai tot fraai (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Van Saai tot Fraai is 'n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Van saai tot fraai (PDF)“
Van Saai tot Fraai is 'n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om 'n verskeidenheid tegnieke soos krakelering, decoupage, glansvernis, papier-maché, vergulding en veroudering toe te pas. Hierdie boek sal enige iemand inspireer om 'n nuwe stokperdjie aan te leer. Daar is 90 projekte vir items in elke vertrek van die huis, selfs die tuin! Kies uit dekoratiewe ligte, nuttige draadmandjies, muurbehangsels en rame, snuisteryhouertjies, retrostyle blikke, lampskerms, 'n verskeidenheid tafels en stoeltjies en vele meer.
Autoren-Porträt von Almie Louis
Almie Louis is 'n gewese Suid-Afrikaner wat nou saam met haar man en drie kinders in die Verenigde Koninkryk bly. As ywerige handwerk-entoesias, vind sy vreugde daarin om 'n nuwe nut vir ongewensde items te vind, deur lelike eendjies in swane te omskep en snuisterye wat stof vergaar in pragtige, nuttige dekor te verander.
Bibliographische Angaben
- Autor: Almie Louis
- 2014, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432303945
- ISBN-13: 9781432303945
- Erscheinungsdatum: 26.06.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 22 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Van saai tot fraai"
0 Gebrauchte Artikel zu „Van saai tot fraai“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Van saai tot fraai".
Kommentar verfassen