Van OERKNAL tot OORBEVOLKING (ePub)
\'n Ooggetuie vertel die storie van die heelal.
(Sprache: Afrikaans)
Van OERKNAL tot OORBEVOLKING bestaan uit twee onafhanklike dele:
Die eerste deel vertel die geskiedenis van die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare vorm, deur 'n ooggetuie - naamlik Yog, ʼn kwark. Volgens die mees aanvaarde opvatting...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 4.50
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Van OERKNAL tot OORBEVOLKING (ePub)“
Van OERKNAL tot OORBEVOLKING bestaan uit twee onafhanklike dele:
Die eerste deel vertel die geskiedenis van die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare vorm, deur 'n ooggetuie - naamlik Yog, ʼn kwark. Volgens die mees aanvaarde opvatting van die huidige wetenskap bestaan alles uit kwarks en elektrone, dus weet kwarks als oor alles. Hulle is sonder emosies en derhalwe absoluut objektief. Yog beskryf die onstaan van elementêre deeltjies, atome, materie, gaswolke, galaksies, sterre, planete, mane, komete en ander hemelliggame, tot by die planeet Aarde.
Die tweede deel handel oor die ontwikkeling van die mensdom en sy eienaardighede. Dit beskryf die evolusie van mensape tot aapmense en die huidige Homo sapiens, die moderne mens. Die oorsprong van kliektaal in Suider Afrika - waarskynlik die moeder van alle tale - word geskets. Dit blyk waarskynlik dat nie net die oorsprong van die lewe nie, maar ook die eerste wortels van die mensdom in Suider Afrika lê. Yog som die belangrikste verskille tussen mense en ander diere op, insluitend hulle abnormale seksuele gedrag. Dit vind dat die mensdom die evolusie deur tegnologie verbygesteek het en dat die grootste probleem op planeet Aarde teenswoordig die oorbevolking met mense is.
Die boek is bedoel vir nuuskierige "mense soos jy en ek" van alle ouderdomsgroepe en bied vir hulle die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare, kronologiese volgorde aan. Dit bevat geen formules, diagramme, sketse of voetnote nie, om die afskrikkende voorkoms van ʼn teksboek te vermy. Die teks word opgehelder deur spotprentagtige tekeninge.

Autoren-Porträt von Siegfried Eckleben
I was born in Weimar, Germany on Labor Day, May 1st, 1944. (It started with labor and I've been laboring ever since). We fled the Russian Zone of post war Germany in 1949 and emigrated to what is now Namibia. I grew up and attended school in what was then South West Africa. Later I studied electrical engineering at the University of Cape Town, South Africa. Having lived and worked as an engineer in Southern Africa, North and South America, Australia and Europe, I retired to Namibia ¿ with another residence on one of the Azores Islands in the North Atlantic.
The enigma of the endless universe and concepts such as eternal and infinity awed and intrigued me since childhood and eventually drove me to write the first part of my book. The peculiarities of humans that I was confronted with during my lifetime motivated me to write the second part.
I speak five languages and have written articles in English, German and Portuguese...
Bibliographische Angaben
- Autor: Siegfried Eckleben
- 2012, 333 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Siegfried Eckleben
- ISBN-10: 9994571397
- ISBN-13: 9789994571390
- Erscheinungsdatum: 13.08.2012
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 2.30 MB
- Ohne Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Van OERKNAL tot OORBEVOLKING"
0 Gebrauchte Artikel zu „Van OERKNAL tot OORBEVOLKING“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Van OERKNAL tot OORBEVOLKING".
Kommentar verfassen