Uit die beek 2014 / Uit die Beek (ePub)
Ds AJ van Wijk sr. het in...
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Eksodus, Rigters, Esra, Nehemia, Prediker, Jeremia, Sagaria (Ou Testament) en Markus, 1 en 2 Korintiërs en 1 en 2 Petrus uit die Nuwe Testament. Sondae lees ons uit die Psalms. _x000D_
Ds AJ van Wijk sr. het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit Uit de Beek genoem, na aanleiding van Psalm 110:7 in die Nederlandse Bybel: "Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen". _x000D_
Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is 'n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s'n is die 89ste uitgawe daarvan. _x000D_
Dié dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens te gebruik. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.
- Autor: Attie van Wijk
- 2013, 1. Auflage, 408 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796313490
- ISBN-13: 9780796313492
- Erscheinungsdatum: 30.09.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.08 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Uit die beek 2014 / Uit die Beek".
Kommentar verfassen