Tussen kêrels (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Annie Kruger is werkloos, en kêrelloos. Wanneer sy die geleentheid kry om vir ses weke vir die beroemde skrywer, Richter Jans, te gaan huishou, gryp sy dit met albei hande aan. Maar die bebaarde, bot man wat haar op die lughawe ontmoet lyk geensins soos die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Tussen kêrels (ePub)“
Annie Kruger is werkloos, en kêrelloos. Wanneer sy die geleentheid kry om vir ses weke vir die beroemde skrywer, Richter Jans, te gaan huishou, gryp sy dit met albei hande aan. Maar die bebaarde, bot man wat haar op die lughawe ontmoet lyk geensins soos die aantreklike skrywer op sy boeke se agterblaaie nie. Richter het nie verwag dat sy nuwe huishoudster soos Annie gaan lyk nie. Nog minder dat sy so vinnig emosies in hom gaan wakker maak wat hy verkies om onder slot en grendel te hou na sy vrou se dood. Annie probeer op haar beurt om nie vir Richter in haar hart toe te laat nie. Die enigste vlieg in die salf is die buurman wat ongevraagd Kupido begin speel om Richter van sy wewenaarskap te verlos.
Autoren-Porträt von Cecilia Nortje
Cecilia Nortjé woon op 'n plaas met haar gesin. In die week is sy 'n lektor en naweke skryf sy stories. Sy raak opgewonde oor reën in die Bosveld, goeie kos, 'n kwinkslag wat met perfekte tydsberekening kwytgeraak word, en is 'n onversadigbare boekevraat. Sy is 'n kreatiewe mens wat haar uitleef in tuinmaak, skryf en teken.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cecilia Nortje
- 2022, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776358635
- ISBN-13: 9781776358632
- Erscheinungsdatum: 01.11.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.29 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Tussen kêrels"
0 Gebrauchte Artikel zu „Tussen kêrels“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Tussen kêrels".
Kommentar verfassen