Trompie die held (#9) / Trompie (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Trompie en Rooie sien nie kans vir 'n aardrykskundetoets nie en besluit om die klas te bank. Dit lei egter tot twee baie seer sitvlakke! Ons held lees in 'n tydskrif wat die kenmerke is van 'n mens wat 'n skitterende sukses in die lewe is. Hy voel hy beantwoord aan al die vereistes, behalwe miskien dat hy effens meer beleef teenoor ander mense kan wees. Nou ontgeld sy arme familie en vriende dit - hy is só vriendelik en bedagsaam dat almal wens die ou Trompie wil eerder weer terugkom.
- Autor: Topsy Smith
- Altersempfehlung: 8 - 12 Jahre
- 2011, 1. Auflage, 120 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0798154624
- ISBN-13: 9780798154628
- Erscheinungsdatum: 01.04.2011
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.28 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Trompie die held (#9) / Trompie".
Kommentar verfassen