Toe gebeur Vegas (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap én met hom getrou!
Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom.
Nou kom...
Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom.
Nou kom...
Erscheint am 01.06.2024
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Toe gebeur Vegas (ePub)“
Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap én met hom getrou!
Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom.
Nou kom hulle albei voor 'n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam 'n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van 'n gelukkige lewe saam?

Autoren-Porträt von René van Zyl
Predikantsdogter Vanessa Sonnekus gaan op 'n wilde Las Vegas-wegbreek en word een oggend met die volgende skokbesef wakker: Nie net het sy per ongeluk by haar verloofde se beste vriend geslaap nie, maar blykbaar ook met hom getrou!Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie. Tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Terselfdertyd wil sy nie dat een aand se swak oordeel haar voorgenome huwelik met Neil in die wiele ry nie. En wat van Luhan en Neil se vriendskap?
Vanessa en Luhan kom albei voor 'n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam 'n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van 'n gelukkige lewe saam?
Bibliographische Angaben
- Autor: René van Zyl
- 2024, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1779875223
- ISBN-13: 9781779875228
- Erscheinungsdatum: 01.06.2024
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.05 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Toe gebeur Vegas"
0 Gebrauchte Artikel zu „Toe gebeur Vegas“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Toe gebeur Vegas".
Kommentar verfassen