Sy is veilig (ePub)
'n Onthulling van die donker wêreld van mensehandel
(Sprache: Afrikaans)
My stryd teen die seksbedryf en mensehandel om God se dogters te red. Emma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou met 'n hart vir God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, Brave to love. Daagliks betree hulle...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 14.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sy is veilig (ePub)“
My stryd teen die seksbedryf en mensehandel om God se dogters te red. Emma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou met 'n hart vir God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, Brave to love. Daagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van euwel te red. Hierdie meisies word dan met liefde en leiding 'n nuwe begin gebied. Emma en haar span werk sy-aan-sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding wat agter toe deure plaasvind, oop. Hierdie is haar storie en die skokkende verhale van die gelukkiges wat gered kon word om die hel van mensehandel te oorleef.
Autoren-Porträt von Emma van der Walt
Emma van der Walt is die stigter van Brave to Love, 'n organisasie in Suid-Afrika wat mensehandel bestry. Sy wy haar lewe daaraan om slagoffers hiervan te red en te rehabiliteer. Op 'n jong ouderdom het sy reeds haar lewe aan Jesus toegewy. Haar opleiding en betrokkenheid by die kerk het gelei tot haar aanstelling as pastoor op 25-jarige ouderdom, waar sy aan haar leraar-man se sy in die bediening gewerk het. Ná die geboorte van hul derde kind het sy 'n radikale ontmoeting met God gehad wat haar loopbaan van voltydse bediening in die kerk verander het na bediening in die strate waar vroue in prostitusie en mensehandel verstrengel is. Emma reik uit na vroue in donker plekke en situasies en mobiliseer vrywilligers om saam met haar hoop en bevryding vir hulle te bring. Sy werk saam met plaaslike en internasionale wetgewingsinstansies om koppelaars tot vervolging te bring. Emma speel soms viool en ukulele, en woon met haar man en kinders in Pretoria.
Bibliographische Angaben
- Autor: Emma van der Walt
- 2024, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637003446
- ISBN-13: 9780637003445
- Erscheinungsdatum: 01.02.2024
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.69 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sy is veilig"
0 Gebrauchte Artikel zu „Sy is veilig“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sy is veilig".
Kommentar verfassen