Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika (PDF)
Insluitend Angola, Zambië & Malawi
(Sprache: Afrikaans)
Suider-Afrika het byna 400 soogdierspesies - van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters. Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere - robbe, dolfyne en walvisse - wat in kuswater en dieper water voorkom. Hierdie nuwe uitgawe...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 20.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika (PDF)“
Suider-Afrika het byna 400 soogdierspesies - van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters. Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere - robbe, dolfyne en walvisse - wat in kuswater en dieper water voorkom. Hierdie nuwe uitgawe van Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië en Malawi voorkom. Die gids sal help om die groot diere en ook die dikwels verwarrende verskeidenheid klein spesies uit te ken. Benewens volledige beskrywings van elke spesie word die vernaamste uitkenningstekens, kenmerkende gedrag, voorkeurhabitat, kosvoorkeur, voortplanting en lewensduur
Autoren-Porträt von Chris Stuart
Chris en Mathilde Stuart is bekende skrywers van 'n verskeidenheid boeke oor die soogdiere van Afrika, natuurlewe en bewaring, en ook van wetenskaplike en gewilde artikels. Baie van hul tyd word daaraan bestee om dwarsoor die wêreld te reis op soek na wilde soogdiere en om hul bewaringsdoelwitte te bevorder. Mathilde het 'n doktorsgraad aan die Universiteit van Innsbruck behaal en Chris het 'n MSc aan die Universiteit van Natal behaal. Besoek www.stuartonnature.com.
Bibliographische Angaben
- Autor: Chris Stuart
- 2015, 2. Auflage, 456 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 177584269X
- ISBN-13: 9781775842699
- Erscheinungsdatum: 27.03.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 61 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika"
0 Gebrauchte Artikel zu „Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika".
Kommentar verfassen