Nog Maklike soet happies vir kinders (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Elke hoofstuk in Nog Maklike Soet Happies vir Kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Nog Maklike soet happies vir kinders (ePub)“
Elke hoofstuk in Nog Maklike Soet Happies vir Kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit 'n middelstuik vir die tafel in wat gebruik kan word as die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografie en stilering vertoon die peuselhappies op 'n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.
Autoren-Porträt von Janette Mocke
Sedert die verskyning van haar eerste boek, Maklike soet happies vir kinders in 2012, verskyn Janette Mocke gereeld op televisieprogramme, insluitende Pasella, Espresso en Hectic Nine (SATV 2), sowel as in die tydskrif, 'Your Family'. Ná skool het sy 'n aantal suksesvolle koeke vir haar familie en vriende gebak, waaronder haar eie troukoek. Haar skeppings was so suksesvol dat sy besluit het om haar stokperdjie haar besigheid te maak. Vandag is sy die eienaar van 'n Supacake-agentskap, bak koeke en kolwyntjies, en tower peuselhappies op vir verjaardae, troues en ander spesiale geleenthede.
Bibliographische Angaben
- Autor: Janette Mocke
- 2016, 1. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432307177
- ISBN-13: 9781432307172
- Erscheinungsdatum: 01.03.2016
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 39 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Nog Maklike soet happies vir kinders"
0 Gebrauchte Artikel zu „Nog Maklike soet happies vir kinders“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Nog Maklike soet happies vir kinders".
Kommentar verfassen