Low Carb is Lekker Twee (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Om laekoolhidraatmaaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper Low Carb is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.Met haar unieke deegresepte kan jy nou...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Low Carb is Lekker Twee (ePub)“
Om laekoolhidraatmaaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper Low Carb is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder 'n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ... meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir 'n laekoolhidraatleefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.
Autoren-Porträt von Inè Reynierse
Ná die bekendstelling van haar eerste en blitsverkoperkookboek, Low Carb is Lekker, het Inè Reynierse (outeur, kunstenaar, outismebewustheidstryder, nuwe ma van 'n tweeling en 'n selfs nuwer ma van 'n tiener) besef dat die lewe soos sy dit ken, dramaties sou verander. Om 'n beroep met die nuwe uitdagings van moederskap te balanseer sonder om 'n graanvrye, suikervrye laekoolhidraat- en gesinsvriendelike leefstyl in te boet, was haar volgende voorneme. 'n Voorneme wat sy, soos jy sal sien sodra jy deur dié boek begin blaai, baie ernstig opgeneem het.
Bibliographische Angaben
- Autor: Inè Reynierse
- 2017, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432308467
- ISBN-13: 9781432308469
- Erscheinungsdatum: 06.01.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 6.49 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Low Carb is Lekker Twee"
0 Gebrauchte Artikel zu „Low Carb is Lekker Twee“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Low Carb is Lekker Twee".
Kommentar verfassen