Bakgat Braai 2 / Struik Lifestyle (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie 'n boek met 'n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir 'n vervolg, het outeur De...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bakgat Braai 2 / Struik Lifestyle (PDF)“
Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie 'n boek met 'n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir 'n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens 'n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf - braai.
In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy 'n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke 'steakhouse'-souse. Die potjie-afdeling het resepte van regoor die wêreld sowel as uit eie bodem. Hoofstukke dek ook die vuur, bedruipsouse, droë vryfmiddels, glaseermiddels, marinades, steaks, beesvleis, hoender, lamsvleis, varkvleis en vis - en moenie vergeet van die 'kontroversiële' gastelys nie! Ja, die humor van die oorspronklike Bakgat Braai word in Bakgat Braai 2 voortgesit.
Colin Daniel se illustrasies in die strokiesprent-styl voeg nog 'n dimensie by hierdie resepversameling, bedoel vir die braaier met 'n uitsonderlike sin van homor.

Bibliographische Angaben
- Autor: De Waal Davis
- 2012, 1. Auflage, 96 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1431700614
- ISBN-13: 9781431700615
- Erscheinungsdatum: 13.11.2012
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 3.46 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Bakgat Braai 2 / Struik Lifestyle"
0 Gebrauchte Artikel zu „Bakgat Braai 2 / Struik Lifestyle“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bakgat Braai 2 / Struik Lifestyle".
Kommentar verfassen