Stoppelbaardsoene in Santorini / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
isak clarke en sy aangenome seun, daag onverwags 'n dag vroeer in santorini op. isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met gita regkry nie. as hy nie net die mooiste ongeskikte man was wat sy nog ooit gesien het nie!
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Stoppelbaardsoene in Santorini / Romanza (ePub)“
isak clarke en sy aangenome seun, daag onverwags 'n dag vroeer in santorini op. isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met gita regkry nie. as hy nie net die mooiste ongeskikte man was wat sy nog ooit gesien het nie!
Autoren-Porträt von Cecilia Steyn
Cecilia Steyn is 'n skrywer van Orkney in Noord-Wes. Sy is in Welkom in die Vrystaat gebore. Na matriek begin sy ¿ loopbaan in die apteekbedryf waar sy vir baie jare as takadministreerder werk. In 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, probeer sy vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. In 2015 woon sy ¿ ATKV-skryfskool by die NWU by. Cecilia behaal sukses in die jeug-genre met verhale soos, Die Meisie op die dak (Lapa Uitgewers), die Tienerharte Reeks en die #PresiesAnders-Reeks (Human & Rousseau). Haar reeks, Lea Lief (Lapa Uitgewers) is ook gewild vir jonger lesers veral omdat dit ¿ sterk omgewings- en bewaringsfokus het. In 2017 ontvang sy 'n ATKV-Kinderboektoekenning vir Tienerharte 2, Hartedief en in 2018 vir #PresiesAnders, Eksperimente en Eerste Soene.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cecilia Steyn
- 2018, 120 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799388246
- ISBN-13: 9780799388244
- Erscheinungsdatum: 20.06.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.20 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Stoppelbaardsoene in Santorini / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Stoppelbaardsoene in Santorini / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Stoppelbaardsoene in Santorini / Romanza".
Kommentar verfassen