Springboekie (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Springbokke het 'n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko! Maar wat as jy 'n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Springboekie (ePub)“
Springbokke het 'n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko! Maar wat as jy 'n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou.
Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG.
Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ¿ boek vir elkeen bestaan.
Selfs 'n kwaai leeu!
Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG.
Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ¿ boek vir elkeen bestaan.
Selfs 'n kwaai leeu!
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Hy het ook al 'n rits ATKV-Woord-veertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë. Dié boek ontvang ook 'n ATKV-Woordveertjie toekenning (2019) en word met die Scheepers-prys vir jeuglektuur (2022) bekroon.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- Altersempfehlung: 7 - 9 Jahre
- 2024, 1. Auflage, 64 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637004531
- ISBN-13: 9780637004534
- Erscheinungsdatum: 01.05.2024
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 9.68 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Springboekie"
0 Gebrauchte Artikel zu „Springboekie“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Springboekie".
Kommentar verfassen