Sanri Steyn 8: Die rustelose mummie / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sanri is opgewonde toe sy hoor 'n rondreisende uitstalling met artefakte uit antieke Egipte gaan Raaiselfontein se museum besoek. Uiteindelik gebeur daar iets waaroor sy in haar koerant kan skryf! Maar dan begin vreemde dinge gebeur. Kan dit wees dat die mummie soms lewend word? En wat wil hy he?
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 9.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sanri Steyn 8: Die rustelose mummie / LAPA Publishers (ePub)“
Sanri is opgewonde toe sy hoor 'n rondreisende uitstalling met artefakte uit antieke Egipte gaan Raaiselfontein se museum besoek. Uiteindelik gebeur daar iets waaroor sy in haar koerant kan skryf! Maar dan begin vreemde dinge gebeur. Kan dit wees dat die mummie soms lewend word? En wat wil hy he?
Autoren-Porträt von Theresa van Baalen
Theresa het haar eerste stories as kind reeds op haar ma se Olivetti tikmasjien getik, en niemand was blyer oor die uitvinding van die rekenaar as sy nie! Sy woon reeds byna twintig jaar in Port Nolloth, waar die omgewing en die mense haar inspireer. Sy is deeltyds huisvrou en ma van twee bedrywige seuns, en werk sommige oggende van die week vrywillig by die Port Nolloth Museum. As sy nie skryf nie, hou sy haarself besig met allerhande soorte handwerk. Sy is versot op kinderboeke omdat daar soveel ruimte is vir kreatiwiteit.
Bibliographische Angaben
- Autor: Theresa van Baalen
- 2018, 80 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799391301
- ISBN-13: 9780799391305
- Erscheinungsdatum: 01.09.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 4.31 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Sanri Steyn 8: Die rustelose mummie / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Sanri Steyn 8: Die rustelose mummie / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sanri Steyn 8: Die rustelose mummie / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen