Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sedert sy in Raaiselfontein kom bly het, het Sanri haar eie koerant, Die Raaiselfontein Gazette, begin. Toe daar nuwe intrekkers oorkant die straat is, begin Sanri se neus kriewel "" soos altyd wanneer sy 'n lekker sappige storie ruik. Sanri is doodseker...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 9.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat / LAPA Publishers (ePub)“
Sedert sy in Raaiselfontein kom bly het, het Sanri haar eie koerant, Die Raaiselfontein Gazette, begin. Toe daar nuwe intrekkers oorkant die straat is, begin Sanri se neus kriewel "" soos altyd wanneer sy 'n lekker sappige storie ruik. Sanri is doodseker hulle nuwe bure is aliens. Sy moet net die bewyse kry, anders kan sy vergeet daarvan om 'n storie daaroor te skryf.
Autoren-Porträt von Theresa van Baalen
Theresa het haar eerste stories as kind reeds op haar ma se Olivetti tikmasjien getik, en niemand was blyer oor die uitvinding van die rekenaar as sy nie! Sy woon reeds byna twintig jaar in Port Nolloth, waar die omgewing en die mense haar inspireer. Sy is deeltyds huisvrou en ma van twee bedrywige seuns, en werk sommige oggende van die week vrywillig by die Port Nolloth Museum. As sy nie skryf nie, hou sy haarself besig met allerhande soorte handwerk. Sy is versot op kinderboeke omdat daar soveel ruimte is vir kreatiwiteit.
Bibliographische Angaben
- Autor: Theresa van Baalen
- 2014, 52 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799367028
- ISBN-13: 9780799367027
- Erscheinungsdatum: 25.07.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 4.09 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen