Saartjie se piekniek (#14) / Saartjie (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Apie "leen" 'n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot moeilikheid by die skool wees. Die Drie Muskiete beland egter in die proses in nóg groter moeilikheid by die befoeterde oom. Maar op die ou end is daar darem ook 'n geluk by die ongeluk en die rabbedoe en haar vriendinne kom ongedeerd van hierdie avontuur af. Hulle het egter nou 'n ander probleem. Hulle moet geld bymekaar maak om skadevergoeding te betaal.
- Autor: Bettie Naudé
- Altersempfehlung: 8 - 12 Jahre
- 2011, 1. Auflage, 123 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0798154535
- ISBN-13: 9780798154536
- Erscheinungsdatum: 01.04.2011
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.18 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Saartjie se piekniek (#14) / Saartjie".
Kommentar verfassen