Russiese Roulette (Onmoontlike Onsterflikes, #4) / Onmoontlike Onsterflikes (ePub)
Wanneer liefdesgode saam kom vir 'n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer Cupido aanhou met sy pronkery en die Asteek god van liefde en speletjies alles in 'n...
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Afgedwaalde pyle. Gedraaide tou. Chroreografiese dans.
Wanneer liefdesgode saam kom vir 'n konvensie, is dinge bestem om hand uit te ruk. Veral wanneer Cupido aanhou met sy pronkery en die Asteek god van liefde en speletjies alles in 'n kompetisie verander.
Yue-Lao daag net op om Aine se aandag te kry, maar hy word in die malligheid betrek.
Gaan die sterflikes hierdie liefdesgod konvensie oorleef of gaan hulle vir altyd vasgevang wees in die onbeantwoorde liefdesdriehoeke veroorsaak deur twee liefdesgode wat mekaar se talismans uit probeer?
Gebruik die skuifbalk boontoe en koop nou!
*Hierdie is die vierde boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.
- Autor: Ronel Janse van Vuuren
- 2022, Afrikaans
- Verlag: Ronel Janse van Vuuren
- ISBN-10: 8201401263
- ISBN-13: 9798201401269
- Erscheinungsdatum: 14.11.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.31 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Russiese Roulette (Onmoontlike Onsterflikes, #4) / Onmoontlike Onsterflikes".
Kommentar verfassen