Roxy (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Jessica Rabbit probeer nie voorgee om iets te wees wat sy nie is nie. Sy's 'n uitlokkende vrou en klaar. Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek 'n roekelose, skelrooi lipstiek-lewe. Almal dink in elk geval sy is sletterig en uitgesproke -...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 14.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Roxy (ePub)“
Jessica Rabbit probeer nie voorgee om iets te wees wat sy nie is nie. Sy's 'n uitlokkende vrou en klaar. Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek 'n roekelose, skelrooi lipstiek-lewe. Almal dink in elk geval sy is sletterig en uitgesproke - grotendeels weens haar blog wat sy onder die skuilnaam Jessica Rabbit skryf. Haar kollega Zander dink sy is Jessica Rabbit in lewende lywe: so witwarm sensueel dat sy 'n nat lap aan die brand kan steek. Roxy voel allesbehalwe sensueel, en die geraamtes uit haar verlede beduiwel telkens haar flirtasies en verhoudings. Daarom gryp sy nou na rooi lipstiek. Wanneer Zander se pa, die bekende motiveringspreker Adam Muller, op die toneel verskyn, raak Roxy se lipstiek-lewe nog meer deurmekaar. Die enigste sekerheid in Roxy se nuwe wêreld blyk Ouma Lot te wees - totdat dié ook in raaisels begin praat. Roxy se lipstiek begin al meer na oorlogsverf lyk. . .
Autoren-Porträt von Kristel Loots
Roxy is Kristel Loots se tiende liefdesroman. . Haar lesers verlekker hulle aan Loots se humoristiese skryfstyl wat soms aan die tragikomedie raak. Kristel skryf ook verhale en artikels vir verskeie vrouetydskrifte. Meer as 40 romans van haar het al onderskeidelik by LAPA Uitgewers, Tafelberg en Carpe Diem Media verskyn.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kristel Loots
- 2021, 280 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607047
- ISBN-13: 9780639607047
- Erscheinungsdatum: 01.05.2021
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.43 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Roxy"
0 Gebrauchte Artikel zu „Roxy“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Roxy".
Kommentar verfassen