Roekeloos / Wenkbrou (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ses jaar gelede het Storm skielik uit Zara se lewe verdwyn, sonder rede of 'n verduideliking. Nou is hy terug en het een ding op die brein: Om vir Zara weer terug te wen en finaal syne te maak. Zara is 'n onafhanklike, standvastige vrou. Behalwe as dit by...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 3.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Roekeloos / Wenkbrou (ePub)“
Ses jaar gelede het Storm skielik uit Zara se lewe verdwyn, sonder rede of 'n verduideliking. Nou is hy terug en het een ding op die brein: Om vir Zara weer terug te wen en finaal syne te maak. Zara is 'n onafhanklike, standvastige vrou. Behalwe as dit by Storm kom. Vandag is hy die MMA-wêreldkampioen met 'n donker verlede wat sy nie ken nie. Binne die hok is hy ongenaakbaar, sterk, vreesloos, en gevaarlik. Selfs roekeloos. Zara ontmoet 'n nuwe Storm, een wat sy onweerstaanbaar vind. Passie en liefde breek die mure tussen hulle af, en dit lyk tog of dié paartjie kan hoop op 'n gelukkige einde. Maar 'n duisternis hang oor hulle verhouding. Al wat vir Storm oorbly is om te veg vir hulle liefde ... en Zara se lewe.
Autoren-Porträt von Christelle Woudberg
Christelle Woudberg is 'n boekwurm wat op 'n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap grootgeword het. Op twaalfjarige ouderdom verhuis hulle na die Kaap en verloor haar hart in die Boland. Sy wou as kind 'n skrywer wees en het ná skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man het sy uiteindelik die moed bymekaargeskraap om haar eerste boek te skryf. Hierdie is haar eerste e-rotika.
Bibliographische Angaben
- Autor: Christelle Woudberg
- 2020, 75 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639605516
- ISBN-13: 9780639605517
- Erscheinungsdatum: 29.07.2020
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.81 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Roekeloos / Wenkbrou"
0 Gebrauchte Artikel zu „Roekeloos / Wenkbrou“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Roekeloos / Wenkbrou".
Kommentar verfassen