Reis na liefde (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Karli stel nie belang in 'n vaste verhouding nie. Nóg minder om deel te wees van 'n nuwe realiteitsprogram soortgelyk aan 'The Bachelor'. Wanneer haar beste vriendin, Juliet, haar hulp nodig het om haar werk te red, dink Karli nie twee keer nie. Die plan is...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Reis na liefde (ePub)“
Karli stel nie belang in 'n vaste verhouding nie. Nóg minder om deel te wees van 'n nuwe realiteitsprogram soortgelyk aan 'The Bachelor'. Wanneer haar beste vriendin, Juliet, haar hulp nodig het om haar werk te red, dink Karli nie twee keer nie. Die plan is eenvoudig: daag op vir die eerste aand se verfilming sonder die risiko om gekies te word vir die program. Of só dink hulle. Dokter Armandt Schutte se familie reken dit is tyd dat hy minder op sy loopbaan fokus en meer op sy liefdeslewe. Onbeplan beland hy as die eerste Bachelor in Reis na Liefde. Armandt is egter nie iemand wat hom laat voorsê nie. Binne 'n oogwink bevind Karli haarself op 'n luukse seiljag saam met nege ander dames wat meeding om Armandt se liefde te wen. Sal sy haar hart teen die aantreklike en sjarmante Armandt kan beskerm? Nog belangriker: gaan haar tyd op Reis na Liefde in 'n ramp eindig?
Autoren-Porträt von C M Christians
C M Christians is 'n boekwurm wat op 'n klein plattelandse dorpie in die Noord- Kaap grootgeword het. Op twaalfjarige ouderdom verhuis hulle na die Kaap en verloor haar hart in die Boland. Sy wou as kind 'n skrywer wees en het ná skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man het sy uiteindelik die moed bymekaargeskraap om haar drome op papier vas te vang. Hierdie is haar eerste Romanza.
Bibliographische Angaben
- Autor: C M Christians
- 2022, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352726
- ISBN-13: 9781776352722
- Erscheinungsdatum: 01.11.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.75 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Reis na liefde"
0 Gebrauchte Artikel zu „Reis na liefde“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Reis na liefde".
Kommentar verfassen