Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wêreld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is.
In hierdie boek...
In hierdie boek...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke (PDF)“
In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wêreld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is.
In hierdie boek maak die leser kennis met wat ongetwyfeld Suid-Afrika se kosbaarste nasionale skat is - sy nasionale parke. Dit bevat inligting wat nog nooit in druk verskyn het nie, tesame met 25 uitvoerige kaarte wat die jongste gegewens oor grondaankope en toerismeontwikkeling in elke park en die onlangs gevestigde oorgrensparke in die naburige Mosambiek, Zimbabwe, Botswana en Namibië bevat. Noodsaaklike besonderhede vir besoekers, interessante feite oor wildverspreiding en inligting oor verblyfgeriewe word in maklik verstaanbare tabelle en tekskassies aangebied.
Hierdie boek is 'n noodsaaklike reismetgesel vir enigeen wat beplan om Suid-Afrika se skouspelagtige nasionale parke te verken.
Michael Brett is 'n kenner op die gebied van Afrika-bewaring en -toerisme, en 'n bedrewe kartograaf en fotograaf. Hy het 'n meestersgraad in Beskermde Gebied-bestuur aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf en was as konsultant by bewaringsprojekte in Suider-Afrika betrokke. Hy is die skrywer van 12 boeke oor Suid-Afrika, Kenia en die Verenigde State.

Bibliographische Angaben
- Autor: Michael Brett
- 2013, 1. Auflage, 64 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1920545174
- ISBN-13: 9781920545178
- Erscheinungsdatum: 30.09.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 12 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke"
0 Gebrauchte Artikel zu „Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke".
Kommentar verfassen