Reenboogrant Maats 6: Teddie se geheim / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Toe Shani die nuus kry dat sy draadjies moet kry, is dit so goed asof sy die doodstraf gekry het. Dink net hoe simpel gaan sy lyk. Geen ou sal naby haar wil kom nie. Haar enigste troos is 'n teddie wat haar ma vir haar van Londen af gebring het. Maar nou...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Reenboogrant Maats 6: Teddie se geheim / LAPA Publishers (ePub)“
Toe Shani die nuus kry dat sy draadjies moet kry, is dit so goed asof sy die doodstraf gekry het. Dink net hoe simpel gaan sy lyk. Geen ou sal naby haar wil kom nie. Haar enigste troos is 'n teddie wat haar ma vir haar van Londen af gebring het. Maar nou hang daar 'n donker wolk oor die teddie ook, want 'n man met baie kettings om sy nek en 'n ponytail is agter die teddie aan.
Autoren-Porträt von Maritha Snyman
Maritha Snyman word allerweë as een van die grootste kinderboekkenners in Afrikaans beskou, en sy het veral bekendheid verwerf danksy haar leserstudies op die gebied. Sy is die skrywer van topverkoper-kinderboeke soos die Liewe Lawwe Lagboek-reeks, 'n Annerste ABC-boek vir aspatatte, en verskeie titels in die Reënboogrant-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Maritha Snyman
- 2012, 71 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799356077
- ISBN-13: 9780799356076
- Erscheinungsdatum: 18.01.2012
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.54 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Reenboogrant Maats 6: Teddie se geheim / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Reenboogrant Maats 6: Teddie se geheim / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Reenboogrant Maats 6: Teddie se geheim / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen