Reenboogrant Maats 3: Die balletkonsert / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Shani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorlê. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe rok op die verhoog te dans nie. Maar 'n onverwagse reënbui...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Reenboogrant Maats 3: Die balletkonsert / LAPA Publishers (ePub)“
Shani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorlê. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe rok op die verhoog te dans nie. Maar 'n onverwagse reënbui dreig om Shani se balletdrome in die wiele te ry.
Autoren-Porträt von Maritha Snyman
Maritha Snyman word allerweë as een van die grootste kinderboekkenners in Afrikaans beskou, en sy het veral bekendheid verwerf danksy haar leserstudies op die gebied. Sy is die skrywer van topverkoper-kinderboeke soos die Liewe Lawwe Lagboek-reeks, 'n Annerste ABC-boek vir aspatatte, en verskeie titels in die Reënboogrant-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Maritha Snyman
- 2012, 79 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799356069
- ISBN-13: 9780799356069
- Erscheinungsdatum: 18.01.2012
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.19 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Reenboogrant Maats 3: Die balletkonsert / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Reenboogrant Maats 3: Die balletkonsert / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Reenboogrant Maats 3: Die balletkonsert / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen