Profesie-Bybel (ePub)
Nuwe Testament, 2020-vertaling
(Sprache: Afrikaans)
Die Profesie-Bybel Nuwe Testament is die volledige 2020-vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Nuwe Testament saam met 50 artikels oor profesie - 'n eerste in Afrikaans! Elke Nuwe-Testamentiese Bybelboek is vergesel van 'n inleiding wat fokus...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 19.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Profesie-Bybel (ePub)“
Die Profesie-Bybel Nuwe Testament is die volledige 2020-vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Nuwe Testament saam met 50 artikels oor profesie - 'n eerste in Afrikaans! Elke Nuwe-Testamentiese Bybelboek is vergesel van 'n inleiding wat fokus op die profetiese inhoud en belang van daardie boek. Die 50 artikels dek profesieë en sluit temas in soos geheimenisse en profesie, die Kerk en profesie, die laaste dae, tekens van die tye, die Antichris, die merk van die dier, die Nuwe Jerusalem en veel meer. Profesie beslaan 'n groot gedeelte van die Bybel. 'n Bietjie meer as 'n kwart van die Skrif was profeties toe die Heilige Gees dit geïnspireer het. Vervulde profesie wys dat God getrou is om sy beloftes na te kom. Dit wys ook dat die Woord van God waar is. Omdat God waar en getrou is, kan Hy geglo en vertrou word om steedsonvervulde beloftes en profesieë ook te vervul (vgl Joh 13:19). Verder wys profesieë dat God soewerein oor die geskiedenis en tyd is (Jes 46:9-11; Dan 2:20-22). God is in beheer: Hy bring sy plan in Christus as Verlosser en Koning in die geskiedenis tot vervulling (Hand 4:12; Op 11:15). Profesie gee hoop vir ons toekoms in Christus.
Autoren-Porträt von Die Bybelgenootskap van Suid Afrika
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se taak is om bekostigbare Bybels te voorsien vir elkeen in hul eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar.
Bibliographische Angaben
- Autor: Die Bybelgenootskap van Suid Afrika
- 2022, 1. Auflage, 588 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637003195
- ISBN-13: 9780637003193
- Erscheinungsdatum: 01.10.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 2.24 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Profesie-Bybel"
0 Gebrauchte Artikel zu „Profesie-Bybel“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Profesie-Bybel".
Kommentar verfassen