Proe die Klein-Karoo (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 16.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Proe die Klein-Karoo (ePub)“
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek - dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.
Autoren-Porträt von Beate Joubert
Beate Beate Joubert is welbekend aan die televisiegehoor vir haar deelname aan die tweede seisoen van die KykNet-kookkompetisie, 'Kokkedoor'. Sy is die eienaar en bestuurder van die Alfresco Deli op hul familieplaas, Joubert-Tradauw naby Barrydale in die Klein-Karoo, waar sy tradisionele Karoo-disse met 'n kinkel voorsit. Beate het voorheen in wynkelders in die Napa-vallei in die Verenigde State van Amerika gewerk, sowel as in Frankryk. Sy het ook as student ondervinding in verskeie restaurante in Suid-Afrika opgedoen.
Bibliographische Angaben
- Autor: Beate Joubert
- 2015, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432306677
- ISBN-13: 9781432306670
- Erscheinungsdatum: 03.12.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 41 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Proe die Klein-Karoo"
0 Gebrauchte Artikel zu „Proe die Klein-Karoo“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Proe die Klein-Karoo".
Kommentar verfassen