Pikant (ePub)
Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak
(Sprache: Afrikaans)
'Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie' - dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat - 'n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.
Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Pikant (ePub)“
'Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie' - dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat - 'n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.
Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte.
Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bêre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. 'n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.

Bibliographische Angaben
- Autor: Sonia Cabano
- 2013, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1431700541
- ISBN-13: 9781431700547
- Erscheinungsdatum: 14.11.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 8.41 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Pikant"
0 Gebrauchte Artikel zu „Pikant“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Pikant".
Kommentar verfassen