Periandros van Korinthe: Skooluitgawe (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe 'n wêreldstad te maak.
Dié skooluitgawe het 'n inleiding en verklarende aantekeninge.
Dié skooluitgawe het 'n inleiding en verklarende aantekeninge.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Periandros van Korinthe: Skooluitgawe (ePub)“
Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe 'n wêreldstad te maak.
Dié skooluitgawe het 'n inleiding en verklarende aantekeninge.
Dié skooluitgawe het 'n inleiding en verklarende aantekeninge.
Autoren-Porträt von D. J. Opperman
D.J. Opperman, een van die bekendste Afrikaanse digters, se debuut-digbundel, Heilige beeste, verskyn in 1945 en word in 1947 met die Hertzogprys vir poësie bekroon. Hy ontvang daarna nog drie keer die Hertzogprys: Periandros van Korinthe (vir drama, 1956), Voëlvry (vir drama, 1969) en Komas uit 'n bamboesstok (vir poësie, 1980). Hy ontvang ook die CNA-, WA Hofmeyr- en Louis Luyt-pryse vir Komas uit 'n bamboesstok. Opperman was ook bekend as samesteller van bloemlesings en die bekendste voorbeelde hiervan is Groot Verseboek (die eerste uitgawe het in 1956 verskyn) en Kleuterverseboek. In 2000 verskyn die bundel Sonklong oor Afrika waaraan hy ten tyde van sy dood gewerk het.
Bibliographische Angaben
- Autor: D. J. Opperman
- 2014, 1. Auflage, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624068579
- ISBN-13: 9780624068570
- Erscheinungsdatum: 31.07.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.34 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Periandros van Korinthe: Skooluitgawe"
0 Gebrauchte Artikel zu „Periandros van Korinthe: Skooluitgawe“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Periandros van Korinthe: Skooluitgawe".
Kommentar verfassen