Op 'n dag, 'n hond (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die liggaam is nie jou vyand nie, het hy begin. Ons leef dubbeld, die bewussyn en die liggaam, die een lewe is weggesteek in die ander een. Hulle is een, maar soms moet die een die knie voor die ander een buig . . . Die geheim lê by aanvaarding, aanvaar dat...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 19.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Op 'n dag, 'n hond (ePub)“
Die liggaam is nie jou vyand nie, het hy begin. Ons leef dubbeld, die bewussyn en die liggaam, die een lewe is weggesteek in die ander een. Hulle is een, maar soms moet die een die knie voor die ander een buig . . . Die geheim lê by aanvaarding, aanvaar dat ons twee keer onsself is. Oplaas 'n nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. In 'n klein tuinwoonstelletjie sit en luister 'n oudonderwyser een stormagtige aand na 'n vrou wat met heimwee sing van 'n rivier in 'n ander land, van die verlies van 'n vaderland, en van 'n koesterende wêreld. Min weet hy wat wag op hom die volgende dag . . . Dat die verlede 'n manier het om jou spoor te volg, en jou te dwing terug na waar alles begin het. Op 'n dag, 'n hond is 'n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en weerspieël eindelik 'n merkwaardige insig in die mens se lot. Dit is 'n aangrypende roman en word, soos altyd, gekenmerk deur Miles se aweregse humor.
Autoren-Porträt von John Miles
John Miles word beskou as een van die grootste skrywers in Afrikaans. Hy was o.m. 'n stigterslid van die onafhanklike uitgewery Taurus. Hy is veral bekend vir sy bekroonde roman Kroniek uit die doofpot. Sy mees onlangse romans sluit in Die Buiteveld en Voetstoots. Miles woon op 'n plaas buitekant Nieuwoudtville in die Noord-Kaap.
Bibliographische Angaben
- Autor: John Miles
- 2016, 1. Auflage, 256 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798174331
- ISBN-13: 9780798174336
- Erscheinungsdatum: 21.11.2016
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.46 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Op 'n dag, 'n hond"
0 Gebrauchte Artikel zu „Op 'n dag, 'n hond“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Op 'n dag, 'n hond".
Kommentar verfassen