Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer / Op die plaas-emosiereeks (ePub)
Tjoppie se hart is seer
(Sprache: Afrikaans)
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang....
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer / Op die plaas-emosiereeks (ePub)“
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat 'n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
Autoren-Porträt von Theresa van Baalen
Theresa van Baalen se eerste twee prenteboekpublikasies, Aspris-krokkedis en Karla Krullebol, is albei met ATKV-Kinderboektoekennings bekroon. Aspriskrokkedis het ook in 2012 die Tienie Hollowaymedalje vir Kleuterliteratuur ontvang. Theresa is veral bekend as skrywer van die gewilde Sanri Steyn-reeks. Sy het al in ander genres ook geskryf, maar kinderstories sal altyd haar eerste liefde wees. Sy het onlangs begin om haarself te leer ukulele speel, maar sal liewer nie haar rekenaar permanent vir 'n ukulele verruil nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Theresa van Baalen
- Altersempfehlung: 5 - 7 Jahre
- 2021, 1. Auflage, 32 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639608248
- ISBN-13: 9780639608242
- Erscheinungsdatum: 01.09.2021
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 15 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer / Op die plaas-emosiereeks"
0 Gebrauchte Artikel zu „Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer / Op die plaas-emosiereeks“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer / Op die plaas-emosiereeks".
Kommentar verfassen