Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteoriee deur onafhanklike navorsers en filmmakers James Morcan & Lance Morcan met die voorwoord deur Holocaust oorlewende Hetty E. Verolme (skrywer van The Children's House of Belsen), is daarop gemik om uiteindelik...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 3.00
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë (ePub)“
Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteoriee deur onafhanklike navorsers en filmmakers James Morcan & Lance Morcan met die voorwoord deur Holocaust oorlewende Hetty E. Verolme (skrywer van The Children's House of Belsen), is daarop gemik om uiteindelik die ontkenning vir eens en vir altyd te eindig, deur die bisarre verskynsel kop-teen-kop aan te pak.Geskryf in noue konsultasie met Holocaust oorlewendes en die Tweede Wreldoorlog historici, is geen steen onaangeraak gelaat om die historiese feite van die volksmoord noukeurig te bevestig nie. Die Morcans bied 'n wye verskeidenheid van bronne aan, insluitend Nazi dokumentasie, ooggetuieverslae, wetenskaplike verslae en skokkende fotografiese bewyse; dit sluit ook in, debatte wat ontkenners wil skep.Een vir een, word hierdie verskillende argumente van die Holocaust ontkenners gebruik om dit te probeer diskrediteer met oorlog rekords wat noukeurig nagegaan is en dan dit stelselmatig as onjuis bewys. Teorie wat ontmasker is, sluit die volgende in: die ses miljoen dodetalsyfer wat 'n oordrywing is; gaskamer uitwissing wat fiktief is; Adolf Hitler en die Derde Ryk word verkeerdelik swartgesmeer is; die ontleding van die Holocaust rekords wat taboe is, as gevolg van spesifieke wette in Europa kriminaliseer ontkenners; "e;Euwel Sioniste"e; en Israel wat so magtig is dat hulle geskiedenis kan sensor.Die Holocaust word in die bladsye van hierdie boek as een van die mees goed gedokumenteerde en die mees histories en forensies-beproefde misdade van die 20ste eeu te wees. In die proses het baie van die wreld se mees berugte ontkenners, insluitend skandalige Britse historikus David Irving en die voormalige President van Iran, Mahmoud Ahmadinejad, geopenbaar dat hulle niks anders as anti-Semiete is wat op soek is na verdere swartsmering, ondermyning en demoralisering van die wreld se Joodse bevolking.In hierdie insiggewende leesstof wat meer as twee millennia van global
Bibliographische Angaben
- Autoren: James Morcan , Lance Morcan
- 2018, Afrikaans
- Verlag: Sterling Gate Books Ltd.
- ISBN-10: 1507178409
- ISBN-13: 9781507178409
- Erscheinungsdatum: 22.01.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 4.96 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë"
0 Gebrauchte Artikel zu „Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ontmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë".
Kommentar verfassen