Net mooi fine (ePub)
Die vervolg op C'est la Vie
(Sprache: Afrikaans)
Net mooi fine is die opvolg van Lanie van Reenen se suksesvolle boek C'est la Vie. Hierin beskryf sy wat gebeur het sedert haar hotelprojek in Frankryk gefaal het; hoe sy die nuwe realiteite van haar eie gestroopte lewe te bowe moet kom terwyl sy ook die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 9.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Net mooi fine (ePub)“
Net mooi fine is die opvolg van Lanie van Reenen se suksesvolle boek C'est la Vie. Hierin beskryf sy wat gebeur het sedert haar hotelprojek in Frankryk gefaal het; hoe sy die nuwe realiteite van haar eie gestroopte lewe te bowe moet kom terwyl sy ook die verwerende château moet probeer red of verkoop. Op haar pad na heling onderneem Lanie vele avonture: soms alleen per fiets, soos wanneer sy die Camino Portuguese voltooi; maar ook te voet, soos die tog na die berg Everest se basiskamp wat sy ter wille van liefdadigheid onderneem. In hierdie ontroerende omstandighede ontstaan die vraag: Wat is die somtotaal van verlies? En hoe groot is die wins wat verlies tot gevolg kan hê as jy bewustelik daarmee omgaan, sodat ¿ mens ten slotte kan sê: "Eintlik is alles net mooi fine"?
Autoren-Porträt von Lanie van Reenen
Lanie van Reenen, eertyds 'n entrepreneur in die interieur- en gasvryheidsbedryf, se memoires C'est la Vie het in 2013 verskyn. Sy woon in Kaapstad, waar sy werk as 'n binnenshuise ontwerper en omring word deur haar kinders en kleinkinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Lanie van Reenen
- 2019, 1. Auflage, 152 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1776094581
- ISBN-13: 9781776094585
- Erscheinungsdatum: 01.05.2019
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.40 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Net mooi fine"
0 Gebrauchte Artikel zu „Net mooi fine“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Net mooi fine".
Kommentar verfassen